Aaron Lohr

Aaron Lohr
Geboorte 7 April 1976 (1976-04-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaron Lohr (gebore 7 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Newsies (1992), D2: The Mighty Ducks (1994), A Goofy Movie (1995), en Rent (2005).


Developed by StudentB